 |
- Producte:
Hoe vinnig kan jy die antwoord kry?
Byvoorbeeld: 2 x 4 = ?
Products:
How quick are you?
For example: 2 x 4 = ?
- Faktore:
Verdien sterre om die marsmannetjie te kry.
Byvoorbeeld: 3 x ? = 30
Factors:
Win stars to find the alien.
For example: 3 x ? = 30
- Slimkoppies:
Kry die antwoord van die groot maalsomme
en sien wat kruip weg.
Bright Sparks:
Get the answer of the problem
and see what's hiding.
-
Veelvoude:
Tel in veelvoude om die prentjie te
teken.
Byvoorbeeld: 4, 8, 12, 16 ...
Multiples:
Count in multiples to complete the
picture.
For example: 4, 8, 12, 16 ...
|