Big Boet! is the most comprehensive
educational Software series available in South
Africa. This fun educational program is bilingual
and recommended for learners from grade 4 to 5.
Skills Developed
- Reading
- Mathematics
- Thinking
- Spelling
- Memory
Report and analysis
The data base of this programme
can store 1000 names. The results obtained during
the exercises are listed against each learner's
name on a daily basis. An analysis may be viewed
to find the learner's strong and weak learning
areas.
Vaardigheidsontwikkeling – gevorderd
Inhoud:
- Lees (70 leesstukke); lees met
begrip (begripstoets), lees met
konsentrasie (spoedtoets)
- Wiskunde; vermenigvuldiging
(2 – 12 X tafels); deling, optel en aftrek
(hoofrekene) en 300 woordsomme by vermenigvuldiging
en deling.
- Spelling; 700 spelwoorde
- Denke; kreatiewe denke (foto-legkaarte)
- Geheue; met woorde en syfers.
Big Boet ! Sr bevat 18 programme,
(9 Afrikaans, 9 Engels) met illustrasies wat in
‘n speletjie-formaat aangebied word en geskik
is vir kinders tussen 9 en 11 jaar. Elke taalafdeling
fokus op die ontwikkeling van basiese leervaardighede.
In alle areas van die program word gebruik gemaak
van die ‘aanpasbare
leerstelsel’ m.a.w. die leerder word na
‘n hoër vlak bevorder wanneer
80% en meer behaal word. Die moeilikheidsgraad
per vlak word deur tyd beheer.
Die vlakke kan ook per hand aangeskuif word.
Verslag
en analise
Die databasis van die program stoor tot ‘n
1000 name en uitslae. Die uitslae wat die leerder
na ‘n oefening verdien het, word teenoor
sy/haar naam gestoor.
Die analise dui die leerder se sterk en swak leerareas
aan.
Die inhoud van die sagteware is daarop gemik om
die leerder se vaardighede te stimuleer en te
ontwikkel asook die bewusmaking van spoed (tyd),
konsentrasie en selfstandigheid wat hom/haar voorberei
vir die sekondêre opvoedingsfase. Die Super
Kid en Big Boet ! –reeks is bekostigbaar
en is uiters geskik vir tuisonderrig wat die leerder
in ‘n ontspanne toestand laat werk sonder
toesig. |