 |
AGE: 2-5 years
Skills development - school preparation programme
CONTENTS:
- Language ; vocabulary and concepts
(4 themes)
- Memory ; visual memory (game
format)
- Thinking ; visual analysis and
synthesis (puzzles), association
- Perception ; visual discrimination,
directional orientation and body awareness
- Mathematics ; counting skills,
numerical concept and numerical symbols
- Creativity ; colour observation
and use (colouring book)
- Progress report with skills analysis
- All sections consists of
an adaptive learning system with levels of difficulty.
- Colourful 3D illustrations. AIM: To stimulate
and develop the child's concentration, to make
the child aware of time-limits, and to build
confidence by making own decisions and working
independently.
Ouderdom : 2-5 Jaar
Vaardigheidsontwikkeling
- skoolgereedheidsprogram
Inhoud :
- Taal; woordeskat en begrippe
in en om die huis
- Wiskunde; telvaardigheid, getalbegrip
en syfersimbole, verhoudings.
- Denke; visuele analise en sintese,
assosiasie
- Geheue; visuele geheue
- Persepsie; visuele diskriminasie,
ruimtelike oriëntasie en liggaamsbewustheid
- Kreatiwiteit; kleurwaarneming
en inkleurboek
Big Boet ! Voorskoolse program bevat
18 programme (9 Afrikaans en 9 Engels) met uitgebreide
illustrasies en klankbane.
Alle afdelings (behalwe die inkleurboek)
word in vlakke verdeel wat of per hand of outomaties,
deur prestasie, aangeskuif kan word. Die programme
is gebruikersvriendelik en is geskik vir kinders
vanaf 3jr tot 5jr.
Vir u gerief word inligting van
alle oefeninge in ‘n data-basis gestoor teenoor
die leerder se naam wat op ‘n verslag aangetoon
word.
Die inhoud van die sagteware fokus
op selfstandigheid, letter en syferbegrippe die
verhoging van konsentrasie, rekenaarvaardigheid
asook hand-oog koördinasie by die leerder.
|