 |
Big Boet is made by the same manufacturer as Big
Boet!
Big Boet - Gr 2/3 consists
of 26 programmes and divided into two languages
namely English and Afrikaans with 13 programmes
each. Each language section focuses on the development
of basic learning skills. In all areas the programmes
are making use of the 'adaptive learning system'
where the learner is promoted to a higher level
by the computer when achieved 80% or more. The
levels of difficulty are controlled by time limits.
The levels can also be adjusted by hand.
Report
and analysis
The data base of this programme
can store1000 names. The results obtained during
the exercises are listed against each learner's
name on a daily basis. An analysis may be viewed
to find the learner's strong and weak learning
areas.
Vaardigheidsontwikkeling – aanvullend
Inhoud:
- Lees; rympies, meervoude,
lees met begrip
- Wiskunde; vermenigvuldiging
2-5X tafel, deling,
optel, aftrek en woordsomme.
- Spelling
- Denke; laterale denke en assosiasie
- Geheue; met klanke en met prente
- Bonusspeletjie
Die Big Boet Gr 2-3 bestaan
uit 26 programme, 13 in Afrikaans en 13 in Engels
Elke taalafdeling fokus op die ontwikkeling van
basiese leervaardighede.
In alle areas van die program word gebruik gemaak
van die ‘aanpasbare
leerstelsel’ m.a.w. die leerder word na
‘n hoër vlak bevorder wanneer
80% en meer behaal word. Die moeilikheidsgraad
per vlak word deur tyd beheer.
Die vlakke kan ook per hand aangeskuif word.
Program-inhoud
Lees
- bevat 30 rympies en vrae met
elke oefening
- 600 enkelvoudige en meervoudige
woorde en vrae.
- Lees met begrip; 150 aannames
in wiskunde, wetenskap en algemene kennis
word gemaak met ‘n ‘reg of verkeerd’
antwoord.
Wiskunde
- Vermenigvuldiging met ‘n
leerfase waar die leerder die 2-5X tafels
oefen en hom/haarself daarna toets by die toetsfase.
- Deling met ‘n leerfase
wat die kind die beginsels van deling leer en
die leerder
daarna toets.
- Optelling en aftrekking word
in ‘n veerpylbordspel aangebied wat die
waarde van
hoofrekene beklemtoon.
- 150 woordsomme met ‘n
variasie van vrae insluitende breuke word aangebied.
Denke
- laterale denke met 50 doolhowe
wat voltooi moet word deur al die groen
smaragte te kollekteer en dan die skatkis te
vind. Dié programdeel vereis
planning en rigting.
- Assosiasie; 300 prente om te
assosieer met woorde.
Spelling
- 950 spelwoorde, beginnende by
4-letterwoorde in vlak 1 en eindig met
10-letterwoorde in vlak 4. Elke spelwoord word
deur ‘n woordverklarende
leidraad vergesel.
Geheue
- met klanke is ‘n prettige
speletjie, honderde klankvolgordes word deur
musiek-instrumente gespeel en die leerder moet
die volgorde herhaal.
- met prente toets die leerder
se geheue in 5 rondtes.
Verslag
en analise
Die databasis van die program stoor tot ‘n
1000 name en uitslae. Die uitslae wat die leerder
na ‘n oefening verdien het, word teenoor
sy/haar naam gestoor.
Die analise dui die leerder se sterk en swak leerareas
aan.
Die inhoud van die sagteware is daarop gemik om
die leerder se vaardighede te stimuleer en te
ontwikkel asook die bewusmaking van spoed (tyd),
konsentrasie en selfstandigheid wat hom/haar voorberei
vir die sekondêre opvoedingsfase. Die Super
Kid en Big Boet ! –reeks is bekostigbaar
en is uiters geskik vir tuisonderrig wat die leerder
in ‘n ontspanne toestand laat werk sonder
toesig.
- Consists of 30 popular rhymes
and questions
- 600 singular and plural words
with illustrations and questions
- Read with comprehension;
150 statements taken from maths, science and
general knowledge learning areas with a 'right
or wrong' answer.
Mathematics
- Multiplication with learning
phase where the learner can learn
times tables from X2 to X5 and a test phase
to test himself.
- Division with learning phase
to teach the learner the principles of
division and a test phase to test himself against
to what he has
learned.
- Addition in a dart game format
to teach the learner the value of
arithmetic.
- Subtraction in a dart game format
to teach the learner the value of
arithmetic.
- Problem sums; 150 word sums with
various questions including fractions.
Thinking
-
50 mazes to complete by catching all the emeralds
and then the treasure chest, this programme
exercises the learner's planning skills and
direction.
-
300 pictures to associate with words.
Spelling
- 950 spelling words, starting
with 4 letter-words in level 1 and ending with
10 letter-words in level 4 with word-explanation
(a clue to the word to be spelt).
Memory
- With sounds is a fun game
with hundreds of sound sequences played
by musical instruments and
then repeated on the same sequence by the learner.
- With pictures test the learner's
memory in 5 rounds.
|