|
|
Edupro Big Boet! Grade 4-5 (8-9)
SKU
9780620285452
Big Boet! is the most comprehensive educational Software series available in South Africa. This fun educational program is bilingual and recommended for learners from grade 4 to 5.
Skills Developed
- Reading
- Mathematics
- Thinking
- Spelling
- Memory
Report and analysis
The data base of this programme can store 1000 names. The results obtained during the exercises are listed against each learner's name on a daily basis. An analysis may be viewed to find the learner's strong and weak learning areas.
Vaardigheidsontwikkeling – gevorderd Inhoud:
- Lees (70 leesstukke); lees met begrip (begripstoets), lees met
konsentrasie (spoedtoets)
- Wiskunde; vermenigvuldiging (2 – 12 X tafels); deling, optel en aftrek
(hoofrekene) en 300 woordsomme by vermenigvuldiging en deling.
- Spelling; 700 spelwoorde
- Denke; kreatiewe denke (foto-legkaarte)
- Geheue; met woorde en syfers.
Big Boet ! Sr bevat 18 programme, (9 Afrikaans, 9 Engels) met illustrasies wat in ‘n speletjie-formaat aangebied word en geskik is vir kinders tussen 9 en 11 jaar. Elke taalafdeling fokus op die ontwikkeling van basiese leervaardighede. In alle areas van die program word gebruik gemaak van die ‘aanpasbare leerstelsel’ m.a.w. die leerder word na ‘n hoër vlak bevorder wanneer 80% en meer behaal word. Die moeilikheidsgraad per vlak word deur tyd beheer. Die vlakke kan ook per hand aangeskuif word.
Verslag en analise Die databasis van die program stoor tot ‘n 1000 name en uitslae. Die uitslae wat die leerder na ‘n oefening verdien het, word teenoor sy/haar naam gestoor. Die analise dui die leerder se sterk en swak leerareas aan. Die inhoud van die sagteware is daarop gemik om die leerder se vaardighede te stimuleer en te ontwikkel asook die bewusmaking van spoed (tyd), konsentrasie en selfstandigheid wat hom/haar voorberei vir die sekondêre opvoedingsfase. Die Super Kid en Big Boet ! –reeks is bekostigbaar en is uiters geskik vir tuisonderrig wat die leerder in ‘n ontspanne toestand laat werk sonder toesig.
|
|